• colesberg-69
  • colesberg-67
  • colesberg-77
Akkommodasie
Tuisblad | Akkommodasie | Restaurante | Besighede | Galery | Kontak ons
Akkommodasie

Soek Colesberg
Akkommodasie

 

Akkommodasie tiepe.

Prys per persoon deel.
-
-


Lees in Afrikaans

Jou Colesberg akkommodasie opsie.

Hartklop (NEW) Gastehuis
Colesberg

Prys begin by
R250 ppd
R Alleen
R kamer/eenheid
Gallery
Akkommodasie beskrywing:

Hartklop .... eer die lewe, is 'n gastehuis waar julle kom ontspan, asem skep en verfris hier sal kan weggaan.


Kenmerke: Veilige Parkering, Braaigeriewe, Skoonmaakdiens


Twee selfsorg eenhede
Eenheid 1: Ruim kamer met dubbel en enkelbed, badkamer met bad, wasbak en toilet.

Kombuis: Yskas, mikrogolf, ketel, 4 van alles eetservies en eetgerei.


Eenheid 2: Ruim kamer met dubbel en enkelbed, badkamer met stort, wasbak en toilet.

Kombuis: Yskas, mikrogolf, ketel en 4 van alles eetservies en eetgerei.


Bederfies in die eenhede: Koffie, tee, suiker, melk en beskuit.


Bestel padkos: Bestel ‘n outydse padkos vir die langpad met aankoms om saam te kan neem wanner jul vertrek ná jul heerlik uitrus.


Jul gasvrou is Louise McDuling.

 



Akkommodasie kostes:

R250pps
 

Geskenkbewys: Gee aan iemand 'n geskenk bewys om by Hartklop oor te slaap. Skakel en betaal en die bewys word na u ge-epos waar u dit dan aan die begunsdigde kan stuur.


Let wel: Pryse is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.

Betaal voorwaades:

EFT Jammer geen kaart geriewe. 

BANK: FNB 62355826622

BEVESTIGING SAL GEGEE WORD WANNEER TEN VOLLE BETAAL IS

 



Aanwysings:

18 de Jager straat, Colesberg



GPS:



Ander fasiliteite:


Hartklop (NEW) Gastehuis
Kontak: Louise McDuling
Sel: 083 493 3113 | Tel:
Epos: lcrl@mweb.co.za | Fax:
Webtuiste: | Adres:




As jy vir verblyf soek en nie vind wat jy soek nie, of jy het 'n voorstel

hoe ons jou ervaring kan verbeter kontak ons gerus.

Dit kan wees dat jou Colesberg akkommodasie instansie nie gelys is nie,

kontak ons gerus indien jy wil gelys te word.


Let wel: Dit is harde werk om al die data op hierdie webwerf akkuraat te hou en dus is dit jou verantwoordelikheid om te bevestig dat die inligting korrek is.
Gebruik al die inligting op hierdie webwerf op eie risiko. As jy inligting het wat opgedateer moet word, kontak ons ​​asseblief onmiddellik.
Foto’s  © 2014 deur toerisme fotograaf BerendPhotography.com / webblad & ontwerp deur: eapproach.co.za.