• colesberg-02
  • colesberg-72
  • colesberg-22
Galery
Tuisblad | Akkommodasie | Restaurante | Besighede | Galery | Kontak ons
Akkommodasie

Soek Colesberg
Akkommodasie

 

Akkommodasie tiepe.

Prys per persoon deel.
-
-


Lees in Afrikaans

Colesberg foto galery.

 

Die skoonheid van die Colesberg area is in die mense en die uniekheid van die Karooveld met al die klein heuwels en koppies. Daar is klippe wat kompleet lyk asof hulle soos pilare op mekaar gestapel was wat reg rondom die dorp gesien kan word.

[Jy moet moontlik jou internet leser (browser) verfris (refresh) om galery te sien. Dit hang af van jou internet - breëband spoed.]


Foto’s © 2014 deur toerisme fotograaf BerendPhotography.com

Van sonop tot lank na sononder met die Melkweg sterre wat die hemelruim soos 'n kombers klee sal jy iets spesiaals vind om af te neem. Wanneer jy beplan om te slaap in die Colesberg, onthou om jou kamera batterye te laai en geheue kaart skoon te maak vir al daardie unieke foto's wat jy hier gaan neem. Onthou om jou driepoot saam te bring vir daardie sonsondergang en sterre foto’s.

Vang die sterre vas of neem 'n Windpomp in aksie af. So ’n fotografie geleentheid van die Karoo skoonheid sal in die meeste gevalle stap afstand van jou verblyfplek af wees.

Let wel: Dit is harde werk om al die data op hierdie webwerf akkuraat te hou en dus is dit jou verantwoordelikheid om te bevestig dat die inligting korrek is.
Gebruik al die inligting op hierdie webwerf op eie risiko. As jy inligting het wat opgedateer moet word, kontak ons ​​asseblief onmiddellik.
Foto’s  © 2014 deur toerisme fotograaf BerendPhotography.com / webblad & ontwerp deur: eapproach.co.za.