• colesberg-69
  • colesberg-67
  • colesberg-77
Akkommodasie
Tuisblad | Akkommodasie | Restaurante | Besighede | Galery | Kontak ons
Akkommodasie

Soek Colesberg
Akkommodasie

 

Akkommodasie tiepe.

Prys per persoon deel.
-
-


Lees in Afrikaans

Jou Colesberg akkommodasie opsie.

Meerderwyk Eenheid Kothuise
Colesberg

Prys begin by
R250 ppd
R Alleen
R kamer/eenheid
Gallery
Akkommodasie beskrywing:

Mederwyk kothuis is in ’n rustige plaas atmosfeer geleë. Vars lug, plaas lewe en ’n rivier naby vir ’n lekker visvang geleentheid. Wys jou kinders die skapies en sit en vind jouself weer langs die  rivier.

Ons eenheid het ’n oop plan kombuisie en kan 6 mense huisves.



Akkommodasie kostes:

Die kostes is R250 vir volwassenes en R150 kinders onder 12 jaar.


Let wel: Pryse is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.

Betaal voorwaades:

Kontak ons.



Aanwysings:

Vanaf Colesberg af, hou net aan op N1 verby Colesberg omtrent 2km verby is afrit na links (phillipolis afrit), gaan links af en by stop draai regs onder brug deur, by stop draai links (venterstad pad) hou aan met daai teerpad vir ongeveer 25km, jul sal laning bome regs van pad sien, afdraai bordjie is adamsfontein/agtertang sylyn, draai regs hou aan met grondpad, jul gaan deur plaas ry, hou net aan met pad tot jul motorhek kry, so 800m verder draai die pad na links na treinspoor toe, jul MOET oor treinspoor ry, hou daarna net aan met pad, moet nerens afdraai nie, ry net reguit aan. Vanaf die treinspoor is plaas 4km, pad vurk by huis, hou net links.


Vanaf bloemfontein se kant, as jul oor Oranje rivier is, ry jy ongeveer 8km dan kry jy eerste afdraai na links (afdraai by Orange river Lodge aan regterkant). Ry so 1.5km grondpad, draai weer regs by teerpad. Ry aan met daai pad tot eerste afdraai aan lnkerkant, sal laning bome aan linkerkant van pad sien, afdraai bordjie is agtertang siding/adamsfontein, draai links hou aan met grondpad, jul gaan deur plaas ry, hou net aan met pad tot jul motorhek kry, so 800m verder draai die pad na links na treinspoor toe, jul MOET oor treinspoor ry, hou daarna net aan met pad, moet nerens afdraai nie, ry net reguit aan. Vanaf die treinspoor is plaas 4km, pad vurk by huis, hou net links.



GPS:

S30'41.214' E025'21.065'




Ander fasiliteite:


Meerderwyk Eenheid Kothuise
Kontak: Elzette Badenhorst
Sel: | Tel: 051 753 1350
Epos: elzettef@gmail.com | Fax:
Webtuiste: | Adres: Meerderwyk Plaas




As jy vir verblyf soek en nie vind wat jy soek nie, of jy het 'n voorstel

hoe ons jou ervaring kan verbeter kontak ons gerus.

Dit kan wees dat jou Colesberg akkommodasie instansie nie gelys is nie,

kontak ons gerus indien jy wil gelys te word.


Let wel: Dit is harde werk om al die data op hierdie webwerf akkuraat te hou en dus is dit jou verantwoordelikheid om te bevestig dat die inligting korrek is.
Gebruik al die inligting op hierdie webwerf op eie risiko. As jy inligting het wat opgedateer moet word, kontak ons ​​asseblief onmiddellik.
Foto’s  © 2014 deur toerisme fotograaf BerendPhotography.com / webblad & ontwerp deur: eapproach.co.za.