• colesberg-69
  • colesberg-67
  • colesberg-77
Akkommodasie
Tuisblad | Akkommodasie | Restaurante | Besighede | Galery | Kontak ons
Akkommodasie

Soek Colesberg
Akkommodasie

 

Akkommodasie tiepe.

Prys per persoon deel.
-
-


Lees in Afrikaans

Jou Colesberg akkommodasie opsie.

Spes Bona Gastehuis
Colesberg

Prys begin by
R300 ppd
R 400 Alleen
R kamer/eenheid
Gallery
Akkommodasie beskrywing:

Spes Bona verwelkom moeë reisigers vir die afgelope 15 jaar. Sentraal geleë met vyf en-suite eenhede, twee sitkamer areas met TV's, vier stoepe met sitplek in die groot tuin, twee braai areas en veilige onderdak parkering.

Ontbyt is opsioneel en kan by aankoms gereël word. Ons is ook baie naby aan die restaurante in die omgewing.

Ons is een van die eerste gevestigde gastehuise in Colesberg en bied die perfekte halfpad stop vir reisigers tussen al die groot stede in Suid-Afrika aan.



Akkommodasie kostes:

Let wel: Pryse is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.

Betaal voorwaades:

Contact us.



Aanwysings:

22 President Kruger Street, 9795.



GPS:

Latitude:
-30° 43’ 34.905”  /  -30.7263626907                    

Longitude:
25° 5’ 35,350” / 25.0931528675




Ander fasiliteite:


Spes Bona Gastehuis
Kontak: Adine Fouche
Sel: 083 489 1581 | Tel: 083 570 1711
Epos: adinefou@gmail.com | Fax: 086 609 0506
Webtuiste: | Adres: 22 President Kruger Street, 9795.




As jy vir verblyf soek en nie vind wat jy soek nie, of jy het 'n voorstel

hoe ons jou ervaring kan verbeter kontak ons gerus.

Dit kan wees dat jou Colesberg akkommodasie instansie nie gelys is nie,

kontak ons gerus indien jy wil gelys te word.


Let wel: Dit is harde werk om al die data op hierdie webwerf akkuraat te hou en dus is dit jou verantwoordelikheid om te bevestig dat die inligting korrek is.
Gebruik al die inligting op hierdie webwerf op eie risiko. As jy inligting het wat opgedateer moet word, kontak ons ​​asseblief onmiddellik.
Foto’s  © 2014 deur toerisme fotograaf BerendPhotography.com / webblad & ontwerp deur: eapproach.co.za.