• colesberg-28
  • colesberg-26
  • colesberg-20
Attractions
Home | Accommodation | Restaurants | Business | Gallery | Contact us
Accommodation

Search Colesberg
Accommodation

 

Accommodation type.

Price per person sharing.
-
-


Lees in Afrikaans

Attractions & activities in Colesberg

Colesberg offer much more than just accommodation. Make sure to visit these places in & around Colesberg.


The Kemper Museum

Colesberg has several national monuments, one of which is the Colesberg-Kemper Museum. A fine example of 19th century Karoo architecture, it originally was the Colesberg Bank and later the Standard Bank. It now houses fascinating relics of the town’s rich tapestry of history.

This museum started in 1924 when G L Kemper donated his collection of artifacts to the municipality for historic keeping, and which now belong to the Colesberg Historical Society. It has grown into a valuable local cultural history museum. Among its exhibits is a collection of fossils dating back to the first reptiles which inhabited this area and a permanent photographic display, compiled by UNISA, on the Karoo Nomads – (the donkey ‘karretjie’ people).
Among its exhibits is the Kemper Collection dating to the 1880′s, Anglo-Boer War photographs and artifacts, a 19th century toy collection, a Karoo Nomad photographic exhibition, and it allows you to relive Erasmus Jacobs’ discovery of “Eureka” at Hopetown, the first recorded diamond find in South Africa.
Many of Colesberg’s original buildings, in pristine condition, are fine examples of early Karoo architecture. The homes in the main street are typical of architecture in the farming communities dating back to the 1880’s. Simple white washed gable, with very small gardens.

The Information Office will happily organize a walking tour lasting about three hours. Learn of the approximately 40 families comprising the Karoo Nomads, get a grasp of local history, revisit the past in the old cemetery, and visit the town’s churches and many of its original reed-ceiling, yellowwood beamed homes where you will enjoy the uniquely Karoo architecture and warm hospitality.

 


Anglican Church:
This church was built in 1854. It’s beautifully decorated and was designed by Sophia Gray.
(The wife of Bishop Gray.)

Anglo-Boer War Tour: From November 1899 to February 1900, Colesberg was the southern front of the war. The Information Office offers a tour of the Plateau Camp, Suffolk Hill, Grenadier Guard Rock, Memorial Hill and the military cemetery where more than 400 men from 20 regiments are buried.
A weekend tour includes a visit to Norvalspont prisoner-of-war camp and cemetery.
Tel: (051) 753 0678.

Colesberg Kemper Museum: Murry Str. Dating to 1862, the building was put up for Colesberg Bank, later absorbed by Standard Bank. For years the town clerk’s office, the museum contains many articles dating back to the pioneering days. Belinda Gordon – belinda@mjvn.co.za

It includes the Kemper Collection dating to the 1880′s, Anglo-Boer War photographs and artifacts, a 19th century toy collection, a Karoo Nomad photographic exhibition, and it allows you to relive Erasmus Jacobs’ discovery of “Eureka” at Hopetown, the first recorded diamond find in South Africa.

Doornkloof Nature Reserve: On the south-eastern banks of the Vanderkloof Dam, the 9 388ha reserve features kudu, eland, brown hyaena, mountain reedbuck, steenbok, grey duiker, bat-eared fox, aardvark and aardwolf. About 173 bird species occur here. Wild olive, sweetthorn and karee can be seen in the ravines. It also features a 10km stretch of the Seekoei River, one of the most important tributaries of the Orange River.

There are several hiking trails, mountain bike trails, an overnight hut and horse riding-facilities available (provide own horse).

 

Dutch Reformed Church:

Built in 1863, its white walls dominate Church Str. The clock tower was built in 1926.


Explore the Ecology: Exploring the koppies in the area is an archaeological delight. These reveal stone-age artifacts and other interesting fragments of the past. Those who enjoy the Great Outdoors of the Great Karoo will enjoy to study the fauna and flora of in the veld around the town. Some of these hills could be walking distances from your overnight accommodation spot.


Hiking and Mountain-biking
:
Well-marked trails are open on many farms in the area. Tel: (051) 753 0678.

Horse Mill: Situated in Bell Street. One of the country’s last working horse mills.

Hunting: De Poort Tel: (051) 753 1323; Potfontein Tel: (051) 753 1426; Riverside Hunting Lodge Tel: (051) 753 1364; Toverberg Tel: (051) 753 0071; Seekoeirivier Tel: (051) 753 1378.

Schutz and De Jager Building Church St.: The oldest building in Colesberg.

Trinity Methodist Church: Established in 1840, the Methodist Society built its first chapel in Church Street. The new Trinity Methodist Church, in Durban Road, was built in 1882.

Visit a Farm: Many of the country’s leading merino sheep and race horses studs are in this district. These historic farms may be visited on request. There are also game farms and hunting can be arranged for those who enjoy this sport. Outdoor enthusiasts may walk or hike and bird watchers can enjoy the abundant bird life.

Walking Tours: Many of Colesberg’s original buildings, in pristine condition, are fine examples of early Karoo architecture. The Information Office will happily organize a walking tour lasting about three hours.

Water Sports Enthusiasts: The Gariep Dam attracts outdoor and water sports enthusiasts. Here the Orange River flows over a 374 sq. kilometer area. The dam holds up to 5 958,3 cubic meters of water. Its wall is 947,9 m long and 90,5 high. There a variety of water sporting events and tours of the dam wall are conducted regularly.

Learn of the approximately 40 families comprising the Karoo Nomads, get a grasp of local history, revisit the past in the old cemetery, and visit the town’s churches and many of its original reed-ceiling, yellowwood beamed homes where you will enjoy the uniquely Karoo architecture and warm hospitality.

Tel: (051) 753 0678.


Tourist information:

Information Office, Murray St., Colesberg 9795.
Tel: (051) 753 0678 Fax: (051) 753 0678
Ask about your accommodation and attraction needs.


Wat gaan in Colesberg aan? Wel, laat ons kyk:

Motorfietse:

Die afgelope 4 jaar onthaal Colesberg Rotariërs die Ulysses motorfiets entoesiaste (dis nou die ouer geslag) hier vir hul jaarlikse saamtrek. Alhoewel hulle ‘n ongeskrewe reël het dat hulle die saamtrek nie meer as twee jaar in dieselfde dorp aanbied nie, kom hulle volgende jaar terug vir die vyfde jaar! Na aanleiding van die groot sukses van die Ulysses saamtrekke, het die Harley Owner’s Group ook die Rotariërs gekontak en bied Colesberg al die afgelope drie jaar hul saamtrekke hier aan. Harley Davidson se 100-jarige bestaan is ook baie suksesvol in 2003 hier aangebied.

Nasionale funksies:
Die plaaslike Rotariërs bied ook die afgelope 6 jaar die Presidents and Office Elect Training Seminaar van die Rotariërs aan. Die distrik wat hier verteenwoordig word dek die grootste deel van die sentrale binneland van Suid Afrika.

Skaapfeeste en ander feeste:
Na ‘n paar kleiner skaapfeeste wat hoofsaaklik in die hoofstraat van Colesberg gehou is, het Colesberg in 2004 behoorlik geblêr met die grootste skaapfees tot nog toe. Die fees is dieselfde tyd as die Ulysses saamtrek gehou met ‘n yslike Markiestent (geborg deur SAB) op die skool se sportgronde. Nie net was daar talle stalletjies nie, maar ook bekende kunstenaars soos die Campbells en Juanitha du Plessis.Daar is ook gepoog om die Guiness Book of Records te haal met die meeste skaapkoppe by een funksie gebraai en geëet Die hele naweek het ook wye media dekking gehad in die vorm van Fiesta wat hier was. Dit is afgesluit met ‘n interkerklike erediens in die tent op Sondag.

Die jongste skaapfees, Mei 2004, was ‘n groot sukses en het +- 2,500 mense na Colesberg getrek. Sewe mense het as koordineerdes opgetree elkeen getaak met ‘n spesifieke afdeling. Dit is die gewone werkwyse onder Colesbergers. Dit is nie nodig om te kyk of sy of haar werk gedoen is nie want almal werk met die grootter prentjie in gedagte. By die jongste fees was die verbasing groot toe 500 kaartjies vir die Cambells se opvoering uitverkoop was. Nog grooter was die verrassing dat meer as 600 verkoop is vir Juanita du Plessis se optrede die volgende aand. Die ouer geslag motorfietsentoesiaste van die Ulysses wat dieselfde naweek hul saamtrek op Colesberg gehad het was in die wolke oor dié onverwagte plesier. Almal wat stalletjies gehad het, het reeds bespreek vir die volgende fees 13-15 Mei 2005. By ‘n vorige fees is ‘n skaaprammetjie in die hoofstraat gebore – met oog op hoër dinge. Nie net dien hy, Mr Colesberg, die volgende jaar as burgermeester van die dorp – met ketting en al nie, maar na sy dienstydperk blyk hy uitstekend te vaar as teelram!

‘n Klompie jare gelede was Colesberg in die Huisgenoot met die eerste kettie-fees in die land wat hier aangebied is. Ons het ook al ‘n kleilat-fees aangebied, waarskynlik ook ‘n eerste in die land.

Kultuur:
Op kulturele vlak is Colesberg bedrywig.

Die plaaslike Hoërskool bied al die afgelope 12 jaar die ATKV se Redenaars- streeksuitdunne aan.

Colesberg se skoolkore neem landswyd deel en is oraloor bekend. Hulle het ook al verskeie toekennings gekry en ‘n CD opname gemaak. Mevv Malherbe en Du Plessis is die afrigters.

Ook het Colesberg ‘n lewendigekunstenaarsbedryf deurdat bekende kunstenaars jaarliks Colesberg besoek om hier te teken, klasse aan te bied en van hul kunswerke te verkoop. Kunsklasse word ook deurlopend aan die plaaslike kinders aangebied. Indien die partytjie hier aangebied word sal daar definitief uitstallings van plaaslike talent wees. Mev Rosa Conradie is die kontakpersoon.

Verskeie mense van Colesberg het al ‘n bydrae tot die letterkunde gelewer en een van hulle is Mev Zenobia Kock.

Elke plattelandse dorpie het sy vertellers van formaat en Colesberg staan ook nie terug nie. Oom Piet van Rooyen..

Infrastruktuur:
Colesberg is geleë in die middel van ons land, op die N1 en net mooi halfpad tussen die Kaap en Johannesberg.

Colesberg het 1518 beddens en restaurant-sitplek vir 1264 mense.

Colesberg se grense strek wyd en funksies by nabygeleë dorpe word goed ondersteun – dink maar net aan die Witblitsfees van Philipolis en die Waterfees by die Gariepdam.

Colesberg
Bekend vir sy pragtige sonsopkomste, sonsondergange en helder sterrenagte is hierdie omgewing ‘n bestemming wat vir elkeen iets inhou.

Colesberg lê aan die N1 en is die suidelike poort na die R58 oppad na Norvalspont en die Lake !Gariep Toeriste roete. Colesberg is ook die poort van die Noorde na die kus – vanaf Port Elizabeth tot ver noord op teen die Weskus.

Die dorp is gestig in 1830 en vernoem na Sir Lowry Cole, die destydse dienende goeweneur van die Kaap die Goeie Hoop. Aan die weste van die dorp toring Coleskop, eers bekend as Toverberg – klaarblyklik weens die feit dat al is dit reeds vir 40 km sigbaar, wil dit nie naderkom nie. In die vroeë 1840’s het John Norval in die gebied gevestig en ‘n pont gehad waarmee hy mense oor die rivier vervoer het. Die brug by Norvalspont is in 1890 geopen. In 1899 val dit in die Boere se hande en hulle blaas dit op toe die Britse troepe Colesberg binnekom. Noupoort, Norvalspont en Colesberg vorm die Umsobombvu Munisipaliteit.

Argitektuur
Baie van die ou geboue in die ou deel van die dorpe en plase in die omgewing is nog staande. Van hulle is gerestoreer, en van hulle het nog die oorspronklike modder- en rietplafonne, geelhoutbalke, deure, vloere and ander toebehore.

Museum
Die Colesberg/Kemper Museum huisves verskeie interessante versamelings van artifakte en dokumente in die ou Standard Bankgebou.

Dit sluit in: die 19de eeuse Kemperversameling van plaaslike memorabilia, die Karoo “Karretjiesmense” fotografiese uitstalling, vensterglas met die letters D. P. uitgekrap om te toets of die diamant ontdek te Hope Town (April 1867) – die Eureka – eg is, Steentydperk artifakte, Anglo-Boere Oorlog fotos and artifakte versamel gedurende die oorlog en ‘n verskeidenheid memorabilia uit die gewone lewe van vervloeë dae.




Anglo-Boere Oorlog

Vanaf November 1899 tot Maart 1900 is Colesberg die suidelike front. Oor die 1100 Boere en Britse troepe neem deel in aksies aan die 60 km front rondom die dorp. Hul grafte, aandenkings, vestings, kampe en plekke waar tragiese veldslae plaasgevind het rondom die dorp en in die distrik kan besoek word. Dit sluit in: Plato Kamp, Grenadier Guard Rock, Suffolk Koppie, Worcester Hill, New Zealand Koppie, Australië Koppie, die konsentrasiekamp te Norvalpont en die kanonvestings waar twee 15 pond kanonne wat op die 11de Januarie 1900 tot bo-op Coleskop uitgedra is, geplaas is.

Die eer vir die moeisame werk kom die 14de (Coleskop) Lugverdedigings – battery toe. Een van die 15 ponders kan in die Colesberg/Kemper Museum besigtig word. Ongeveer 38 km buite Colesberg aan die R58 lê die Norvalpont konsentrasiekamp waar Boerevroue en kinders gevange gehou is tussen 1900 en 1902.

Karoo Nomade (Karretjie mense)
Die Karoo nomade vestings bestaan uit klein skuilings van sinkplaat, plastiek, sakmateriaal en hout. Hulle word gevind langs plaaspaaie of rondom die dorp – naby beskikbare water.

Soveel as ses mense woon in een van die skuilings, terwyl hul donkies, en huisdiere soek vir kos. Soos hul voorouers, die San en Khoi-Khoi, is hulle nomadies, beweeg deur die Karoo en vestig tydelike skuilings waar ookal die mans werk kan kry as skaapskeerders of tydelike plaaswerkers.

Wanneer hulle oppad is, is die swaargelaaide donkiekarretjies gevul met al hul aardse besittings.


Lowryville
deur Cathy Meyer en Angus Reed

Die verskeidenheid van kulture kenmerkend van die streek is veral sigbaar in Lowryville woonbuurt. Hier tref jy bv. Griekwas, Karretjiemense, Xhosas, ens. aan. Die kerk is ook sterk gevestig hier, met kerkies op talle van die klipheuwels. Lowryville spog ook met ‘n kruithuis skaars tien meter van ‘n huiseienaar se kombuisdeur. Die kruithuis is netjies uit een van die klipheuwels gekap. Goeie toegangsroetes vanaf die N1 lei na die woonbuurt. Die woonbuurt self is toegerus met teerstrate, straatbeligting, sypaadjies, kommunikasiegeriewe. Daar is talle kruidenierswinkels en spaza winkels in die woonbuurt.

 

Fauna & Flora deur Belinda Gordon

Die gebied rondom Colesberg bied ‘n groot verskeidenheid van inheemse plante, bome en bosse, soos soethoring, wilde olyf and kareebome. Wildlewe sluit in springbokke, koedoes, elande, bruin hyenas, rooiribbokke, steenbokke, grys duikers, erdvarke en maanhaarjakkalse.

Ongeveer 173 voëlspesies word hier gevind. Op die koppies rondom die dorp kan voëlliefhebbers hul tyd verwyl. Die Doornkloof Natuurreservaat op die suid-oostelike oewers van die Vanderkloofdam, wat 9 388ha beslaan – insluitende 10km van die Seekoeirivier, en verskeie privaat reservate en plase bied veel vir die diereliefhebber



Please note:

This information was compiled by numerous people and if you contributed to some of this work without your name mentioned we apologise and kindly invite you to let us know so that we can give you the credit in this text. If you have something to add to this activity page, just contact us.

Take note: It is hard work to keep all the data on this site accurate and therefor it is your responsibility to confirm that the info is accurate.
Use all information on this site at own risk. If you find information that needs to be updated, please contact us immediately.
Photos © 2014 by tourism photographer BerendPhotography.com / web & design by: eapproach.co.za