Van Zylsvlei B & B is geleë 6km noord van Colesberg op die regterkant van die N1-snelweg" >
  • colesberg-69
  • colesberg-67
  • colesberg-77
Akkommodasie
Tuisblad | Akkommodasie | Restaurante | Besighede | Galery | Kontak ons
Akkommodasie

Soek Colesberg
Akkommodasie

 

Akkommodasie tiepe.

Prys per persoon deel.
-
-


Lees in Afrikaans

Jou Colesberg akkommodasie opsie.

Van Zylsvlei Gasteplaas
Colesberg

Prys begin by
R280 ppd
R Alleen
R kamer/eenheid
Gallery
Akkommodasie beskrywing:

Bed & Breakfast | Camping & Caravanning

 Van Zylsvlei B & B is geleë 6km noord van Colesberg op die regterkant van die N1-snelweg. Dit is 'n klein plasie met baie veilige oornag verblyf en baie oop ruimtes waar die kinders hulself kan geniet sonder dat ouers bekommerd hoef te wees. Die bed & ontbyt is geleë net buite die dorp, waar geen verkeer die stil en rustige atmosfeer sal bederf nie.

 

Jy kan verblyf geniet in 'n grasdak rondawel of familie kamers, wat almal en-suite badkamers het. As nuwe eienaars is ons besig met opgradering en opknapping van die perseel, so ons hoop die van julle wat al voorheen hier was waardeer  die veranderinge. Van Zylsvlei B & B het ook 6 woonwastaanplekke met kragpunte en baie ruimte indien jy in 'n tent wil oornag. Ons bedien ontbyt asook aandete in ons pragtige grasdak eetkamer (die Karoo lam is 'n wenner). Braai fasiliteite is ook beskikbaar. Gedurende die winter, is ons knus kaggel aangesteek in die ruim sitkamer. Jy kan 'n drankie geniet  of ontspan in ons gewilde kroeg of neem 'n swem na 'n lang rit.

 

As jy belangstel om te  jag, ons is ideaal geleë vir jou perfekte verblyf, waar jy kan deelneem aan jagbedrywighede net oorkant die pad. By Van Zylsvlei B & B sal jy begroet word met warm en vriendelike Karoo-gasvryheid en sal jy ‘n rustige en stil oornag verblyf geniet. Jou vriendelike gashere Deon en Annalie Döhne sien uit daarna om jou te verwelkom!

 


Facilities and Attractions

* Thatched rondawels
* Family rooms
* En-suite bathrooms
* Camping facilities
* TV's in 14 of the 17 rooms
* Heaters and fans
* Electric blankets
* Tea / coffee making facilities
* Cosy fireplace in lounge area
* Spacious dining room
* Delicious breakfasts
* Dinner is provided on request
* Bar facilities
* Braai facility
* Swimming pool
* Safe parking
* Peaceful atmosphere
* Nearby hunting facilities
* Nearby town
* Landing strip available



Akkommodasie kostes:

Single: R360 per person per night (excl breakfast) Low Season
Single: R420 per person per night (excl breakfast) High Season

Sharing: R280 per person sharing per night (excl breakfast)

Children under 12 years: R190 per child per night

 

Breakfast
Breakfast R68 p.p.
Dinner is a la carte.

 

Camping / Caravan Sites
R160 per stand per night for 2 persons
R30 extra per person per night

50% deposit is required to confirm booking.


Cancellations
If booking is cancelled 20 days before the accommodation date you will be refunded.

If booking in cancelled 7 to 19 days before arrival, 50% of deposit will be refunded.

Cancellations taking place after 7 days from date of arrival, deposit will not be refunded.


Methods of payment accepted: Cash, Direct Deposits / Internet Transfers, Credit Cards, Cheques


Let wel: Pryse is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.

Betaal voorwaades:

50% deposit is required to confirm booking.



Aanwysings:

From Johannesburg


Travelling on the way to Colesberg, 8km before you reach the town, you will see the Van Zylsvlei B&B turn-off to the right. Drive for 5km on this good gravel road until you reach the tar road. At the tar road there will be a T-junction then turn left onto the R717. Keep travelling straight on for 1.5km, and the bed & breakfast is situated of the left hand side. This is also a tar road.


From Cape Town


Travel past the Engen garage and then the N1 splits into two. Take the left turn-off on to the R717 and cross over the stop street. Keep driving on for another 6km and you will see the bed & breakfast is situated on the right hand side.


Landing Strip Available


(Length: 2000 FT, Elevation: 4600 FT)



GPS:

Latitude: 30 DEGREES 40' 1.21 " S

Longitude: 25 DEGREES 8' 33.19 " E




Ander fasiliteite:
Braai Barbecue - Onsite Parking - Swimming Pool - Tea Coffee Facilities -

Van Zylsvlei Gasteplaas
Kontak: Deon & Annalie Döhne
Sel: 084 514 0837 | Tel: 051 753 0589
Epos: info@vanzylsvlei.co.za | Fax:
Webtuiste: | Adres: Philippolis Road Colesberg




As jy vir verblyf soek en nie vind wat jy soek nie, of jy het 'n voorstel

hoe ons jou ervaring kan verbeter kontak ons gerus.

Dit kan wees dat jou Colesberg akkommodasie instansie nie gelys is nie,

kontak ons gerus indien jy wil gelys te word.


Let wel: Dit is harde werk om al die data op hierdie webwerf akkuraat te hou en dus is dit jou verantwoordelikheid om te bevestig dat die inligting korrek is.
Gebruik al die inligting op hierdie webwerf op eie risiko. As jy inligting het wat opgedateer moet word, kontak ons ​​asseblief onmiddellik.
Foto’s  © 2014 deur toerisme fotograaf BerendPhotography.com / webblad & ontwerp deur: eapproach.co.za.