• colesberg-69
  • colesberg-67
  • colesberg-77
Akkommodasie
Tuisblad | Akkommodasie | Restaurante | Besighede | Galery | Kontak ons
Akkommodasie

Soek Colesberg
Akkommodasie

 

Akkommodasie tiepe.

Prys per persoon deel.
-
-


Lees in Afrikaans

Jou Colesberg akkommodasie opsie.

Donalds Gastehuis
Colesberg

Prys begin by
R250 ppd
R Alleen
R kamer/eenheid
Gallery
Akkommodasie beskrywing:

Donalds Gaste huis is in 1865 vir die eerste keer opgeknap en bestaan uit 14 selfsorgeenhede. Geleë tussen die koppies rondom Colesberg en is reg langs die Colesberg polisiekantoor in 'n veilige en rustige omgewing.

Stap afstand na die besigheids area en drie uitstaande restaurante.

Gratis WiFi is in al die kamers beskikbaar.



Akkommodasie kostes:

Kontak ons.


Let wel: Pryse is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.

Betaal voorwaades:

Kontak ons.



Aanwysings:

Stockenstroom Sq, near Police Station.



GPS:



Ander fasiliteite:


Donalds Gastehuis
Kontak: Piet Botha
Sel: +27 84 414 1644 | Tel:
Epos: info@donalds.co.za | Fax:
Webtuiste: | Adres: Stockenstroom Sq




As jy vir verblyf soek en nie vind wat jy soek nie, of jy het 'n voorstel

hoe ons jou ervaring kan verbeter kontak ons gerus.

Dit kan wees dat jou Colesberg akkommodasie instansie nie gelys is nie,

kontak ons gerus indien jy wil gelys te word.


Let wel: Dit is harde werk om al die data op hierdie webwerf akkuraat te hou en dus is dit jou verantwoordelikheid om te bevestig dat die inligting korrek is.
Gebruik al die inligting op hierdie webwerf op eie risiko. As jy inligting het wat opgedateer moet word, kontak ons ​​asseblief onmiddellik.
Foto’s  © 2014 deur toerisme fotograaf BerendPhotography.com / webblad & ontwerp deur: eapproach.co.za.