• colesberg-69
  • colesberg-67
  • colesberg-77
Akkommodasie
Tuisblad | Akkommodasie | Restaurante | Besighede | Galery | Kontak ons
Akkommodasie

Soek Colesberg
Akkommodasie

 

Akkommodasie tiepe.

Prys per persoon deel.
-
-


Lees in Afrikaans

Jou Colesberg akkommodasie opsie.

Hazeldene Kamers
Colesberg

Prys begin by
R350 ppd
R 450 Alleen
R kamer/eenheid
Gallery
Akkommodasie beskrywing:

Hazelendene kamers is ideaal geleë in Colesberg halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad of Port Elizabeth vir die moeë reisigers wat gerief, styl en ware Karoo-gasvryheid op hul reis waardeer.

Ons glo dat die reis net so belangrik as die bestemming is.

Hazeldene kamers bied ruim kamers met en-suite badkamers, tee en koffie fasiliteite en veilige parkering.

Vir ware Karoo cuisine kan jy die bekende Bordeaux Restaurant op die perseel besoek wat net langs Hazeldene kamers is.
 



Akkommodasie kostes:

Please contact us for the right price.


Let wel: Pryse is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.

Betaal voorwaades:

Contact us.



Aanwysings:

Bell Street, Colesberg.
Marlene Badenhorst



GPS:



Ander fasiliteite:
Onsite Parking - Restaurant - Tea Coffee Facilities -

Hazeldene Kamers
Kontak: Marlene
Sel: +27 82 959 4349 | Tel:
Epos: enelmar4@gmail.com | Fax:
Webtuiste: | Adres: address Bell Street, Colesberg. Marlene Badenhorst




As jy vir verblyf soek en nie vind wat jy soek nie, of jy het 'n voorstel

hoe ons jou ervaring kan verbeter kontak ons gerus.

Dit kan wees dat jou Colesberg akkommodasie instansie nie gelys is nie,

kontak ons gerus indien jy wil gelys te word.


Let wel: Dit is harde werk om al die data op hierdie webwerf akkuraat te hou en dus is dit jou verantwoordelikheid om te bevestig dat die inligting korrek is.
Gebruik al die inligting op hierdie webwerf op eie risiko. As jy inligting het wat opgedateer moet word, kontak ons ​​asseblief onmiddellik.
Foto’s  © 2014 deur toerisme fotograaf BerendPhotography.com / webblad & ontwerp deur: eapproach.co.za.