• colesberg-69
  • colesberg-67
  • colesberg-77
Akkommodasie
Tuisblad | Akkommodasie | Restaurante | Besighede | Galery | Kontak ons
Akkommodasie

Soek Colesberg
Akkommodasie

 

Akkommodasie tiepe.

Prys per persoon deel.
-
-


Lees in Afrikaans

Jou Colesberg akkommodasie opsie.

Die Kleipot Gastehuis
Colesberg

Prys begin by
R280 ppd
R Alleen
R kamer/eenheid
Gallery
Akkommodasie beskrywing:

Die Kleipot is 'n vriendelike gastehuis geleë in Colesberg. Die dorp is gunstig geleë op die N1 snelweg tussen Johannesburg en Kaapstad.

Ons gastehuis bied 'n warm verwelkoming aan alle besoekers en ons is trots daarop om jou verblyf so aangenaam moontlik te maak. Ons het 10 skoon, goed toegeruste en-suite kamers waarvan baie geskik is vir families met dubbel en enkel beddens. Elke kamer is individueel versier en het komplimentêre tee/koffie fasiliteite, 'n yskas, verwarmer, waaier en DStv.

Daar is vries en braai geriewe beskikbaar en ons het 'n speelplek vir die kinders. Om jou motor te beskerm teen die brandende Karoo son is daar veilige onderdak parkering. Koel af in ons swembad.

Ons het 'n uitstekende restaurant wat oop is vir inwoners en nie-inwoners. Kyk na ons spyskaarte. Kom en geniet tyd saam met ons?

Ons is die hele jaar oop en sal altyd probeer om waar ons kan in jou behoeftes te voorsien.

Ons hoop om jou gou te sien.



Akkommodasie kostes:

Contact us.
 

Our rooms are clean and comfortable - exactly what you need after a long journey or a busy day.
Many of our rooms are suitable for families with double and single beds. Each one has:

  • En suite bathroom
  • Tea / coffee making facilities
  • Fridge
  • Heater
  • Fan
  • DSTV - Hotel Boutique
  • Security safe

Our restaurant is open at the following times:

Breakfast - 07:30 - 08:30
Lunch - 12:00 - 15:00 (Sunday only)
Dinner - 18:00 - 21:00 (Tuesday to Saturday)

Non residents are also welcome to dine with us.

All our food is freshly prepared to order and the menu changes regularly to reflect what produce is available from day to day.

Contact us for our sample menu information.

Please note we are now licensed to serve alcohol.

 


Let wel: Pryse is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.

Betaal voorwaades:

Contact us.



Aanwysings:

Die Kleipot

14A Earl Haig Street

Colesberg

Northern Cape

South Africa



GPS:



Ander fasiliteite:
Restaurant -

Die Kleipot Gastehuis
Kontak: Darren & Lindsay Stewart
Sel: 082-9690674 | Tel: 051-7530360
Epos: info@diekleipot.co.za | Fax: 086 618 6655
Webtuiste: | Adres: 14a Earl Haig Street, Colesberg Northern Cape




As jy vir verblyf soek en nie vind wat jy soek nie, of jy het 'n voorstel

hoe ons jou ervaring kan verbeter kontak ons gerus.

Dit kan wees dat jou Colesberg akkommodasie instansie nie gelys is nie,

kontak ons gerus indien jy wil gelys te word.


Let wel: Dit is harde werk om al die data op hierdie webwerf akkuraat te hou en dus is dit jou verantwoordelikheid om te bevestig dat die inligting korrek is.
Gebruik al die inligting op hierdie webwerf op eie risiko. As jy inligting het wat opgedateer moet word, kontak ons ​​asseblief onmiddellik.
Foto’s  © 2014 deur toerisme fotograaf BerendPhotography.com / webblad & ontwerp deur: eapproach.co.za.