• colesberg-69
  • colesberg-67
  • colesberg-77
Akkommodasie
Tuisblad | Akkommodasie | Restaurante | Besighede | Galery | Kontak ons
Akkommodasie

Soek Colesberg
Akkommodasie

 

Akkommodasie tiepe.

Prys per persoon deel.
-
-


Lees in Afrikaans

Jou Colesberg akkommodasie opsie.

Sunset Chalets
Colesberg

Prys begin by
R240 ppd
R Alleen
R kamer/eenheid
Gallery
Akkommodasie beskrywing:

Ons is 'n lid van die AA Kwaliteit verseker program. Dit gee jou as gas die gemoedsrus, want jy hoef nie bekommerd te wees oor die fasiliteite wat aangebied word nie.

Sunset Chalets & bykomend word private besit en word beide deur die eienaar bestuur. Ons bied die reisiger die oplossing vir hul dilemma: Skoon, veilige, luukse akkommodasie teen 'n bekostigbare prys.

Die eiendom bestaan uit 1.1 hektaar. Dit is veilig omhein en met veiligheidshekke en toegangsbeheer om te verseker dat jou voertuig veilig is en dat jy gemoedsrus kan hê. Daar is groot grasperke en genoeg parkeerplek langs elke eenheid. Elkeen parkeer by sy eie eenheid, so dit is nie nodig om te sukkel om jou bagasie in en uit die kamer te kry nie. Al ons eenhede het hul eie private ingang sodat niemand jou kan steur nie. Swembad en speelpark is vir die kinders beskikbaar, so ma en pa kan daardie rus kry wat hul so dringend nodig het.

Al ons restaurante is naby en jy kan besluit waar jy wil eet, of romanties of kinder vriendelike plekke. Om op die N1 in die oggend te kom neem jou nie meer as 2 minute nie en die beste van alles, geen verkeer vertragings nie.

Kom spandeer die nag en besluit self. Ons sien uit daarna om jou te ontmoet.

 



Akkommodasie kostes:

Contact us.


Let wel: Pryse is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.

Betaal voorwaades:

Cancellation policy

4+ weeks before date of arrival            R60 bank charge

4-3 weeks before date of arrival           Will be refunded 75% of the deposit paid

3-2 weeks before date of arrival           Will be refunded 50% of the deposit paid

2-1 week  before date of arrival            Will be refunded 25% of the deposit paid

1  week before date of arrival                Will not be refunded

 

Book in times

From 14H00 and out by 09H00 the following morning



Aanwysings:

Take the south entrance on the N1(opposite the Engen), as you drive into town we are the first place on your right.



GPS:

S: 30"43'39.3                                      


Ander fasiliteite:
Air-conditioning - Braai Barbecue - Onsite Parking - Satellite TV - Swimming Pool - Tea Coffee Facilities -

Sunset Chalets
Kontak: Jean or Charene Van der Walt
Sel: 082 493 8814 | Tel:
Epos: info@sunsetchalets.co.za | Fax: 0866 191 876
Webtuiste: | Adres: 14 Torenberg Street Colesberg 9795.




As jy vir verblyf soek en nie vind wat jy soek nie, of jy het 'n voorstel

hoe ons jou ervaring kan verbeter kontak ons gerus.

Dit kan wees dat jou Colesberg akkommodasie instansie nie gelys is nie,

kontak ons gerus indien jy wil gelys te word.


Let wel: Dit is harde werk om al die data op hierdie webwerf akkuraat te hou en dus is dit jou verantwoordelikheid om te bevestig dat die inligting korrek is.
Gebruik al die inligting op hierdie webwerf op eie risiko. As jy inligting het wat opgedateer moet word, kontak ons ​​asseblief onmiddellik.
Foto’s  © 2014 deur toerisme fotograaf BerendPhotography.com / webblad & ontwerp deur: eapproach.co.za.