• colesberg-69
  • colesberg-67
  • colesberg-77
Akkommodasie
Tuisblad | Akkommodasie | Restaurante | Besighede | Galery | Kontak ons
Akkommodasie

Soek Colesberg
Akkommodasie

 

Akkommodasie tiepe.

Prys per persoon deel.
-
-


Lees in Afrikaans

Jou Colesberg akkommodasie opsie.

7 Stockenstroom Bed Ontbyt
Colesberg

Prys begin by
R300 ppd
R Alleen
R kamer/eenheid
Gallery
Akkommodasie beskrywing:

Welkom by ons bedrywige dorpie Colesberg. Dit is die ideale stopplek vir reisigers wat reis vanuit Gauteng, Kaapstad, Port Elizabeth en Kwa-Zulu Natal.

Kom en ontspan in die oorspronklike historiese huis wat herstel is, lieflik opgeknap en smaakvol versier is met antieke meubels. Dit is geleë in 'n stil historiese deel van die dorp. Op jou aankoms kan jy innerlike vrede vind in ons rustige tuin voordat jy, indien jy wil 'n aand ete by een van ons restaurante of kroeë 'n paar minute se stap van 7 Stockenstroom gaan geniet.

Die 4 * akkommodasie word deur die eienaar bestuur en jy kan verseker wees om die beste klein gesellige dorpie gasvryheid te verwag.

Kies óf die twee slaapkamer familie suite met private ingang wat lei na 'n veilige tuin. Hierdie eenheid is gewoonlik 'n gewilde keuse vir gesinne met kinders. Of een van ons twee luukse goed gemeubileerde ruim dubbelkamers.

DSTV, waaier, elektriese komberse, lugreëling en 'n tee rak is beskikbaar in al die kamers. Hartlike ontbyt word bedien in die eetkamer of op die stoep.

Veilige toegesluit parkering is beskikbaar.



Akkommodasie kostes:

Contact us.


Let wel: Pryse is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.

Betaal voorwaades:

Contact us.



Aanwysings:

7 Stockenstroom Street



GPS:

S 30° 43' 14.916" E 25° 5' 44.52"
-30.72081 25.09570




Ander fasiliteite:
Babysitting servive - Fireplace - Satellite TV -

7 Stockenstroom Bed Ontbyt
Kontak: Eleanore Badenhorst
Sel: 083 259 3305 | Tel:
Epos: colesberg@webmail.co.za | Fax:
Webtuiste: | Adres: 7 Stockenstroom Street




As jy vir verblyf soek en nie vind wat jy soek nie, of jy het 'n voorstel

hoe ons jou ervaring kan verbeter kontak ons gerus.

Dit kan wees dat jou Colesberg akkommodasie instansie nie gelys is nie,

kontak ons gerus indien jy wil gelys te word.


Let wel: Dit is harde werk om al die data op hierdie webwerf akkuraat te hou en dus is dit jou verantwoordelikheid om te bevestig dat die inligting korrek is.
Gebruik al die inligting op hierdie webwerf op eie risiko. As jy inligting het wat opgedateer moet word, kontak ons ​​asseblief onmiddellik.
Foto’s  © 2014 deur toerisme fotograaf BerendPhotography.com / webblad & ontwerp deur: eapproach.co.za.