• colesberg-69
  • colesberg-67
  • colesberg-77
Akkommodasie
Tuisblad | Akkommodasie | Restaurante | Besighede | Galery | Kontak ons
Akkommodasie

Soek Colesberg
Akkommodasie

 

Akkommodasie tiepe.

Prys per persoon deel.
-
-


Lees in Afrikaans

Jou Colesberg akkommodasie opsie.

Colesberg Lodge Lodge
Colesberg

Prys begin by
R350 ppd
R Alleen
R 600 kamer/eenheid
Gallery
Akkommodasie beskrywing:

As eienaars van die bekende Colesberg Lodge het ons nog altyd 'n onversadigbare fassinasie met hierdie pragtige, mistieke klein dorpie gekoester. Die dorp spog nie net met 'n rustige skoonheid nie, maar belangriker as dit, verbind dit al die nasionale paaie na die groot stede van ons pragtige land.

Ons is perfek geskik is vir al jou familie se vereistes. 'n Mens kan nie help om die akkommodasie wat Colesberg Lodge bied te geniet nie. Ons verblyf opsies wissel van luukse suites tot ‘n begrotings vriendelike opsie wat waarde vir geld kamers is. Kom ontspan in die gemak van ons pragtige sitkamer. Hierdie plek spog met 'n stylvolle kaggel vir daardie koue winters nagte, sodat die gaste om die warmte kan kuier. Jy sal altyd verseker wees van gemoedsrus tydens jou verblyf. Daar is veilige onderdak parkering vir al ons gaste.
 



Akkommodasie kostes:

Contact us.
Colesberg Lodge Leisure Facilities

If you find yourself travelling through the Karoo on a sweltering summer’s day, our pool deck will provide you with the perfect haven in which to cool down and freshen up. While you are at it, why not add to the experience by enjoying a refreshing drink at our pool deck bar.

Not only do we offer the most affordable accommodation in Colesberg, but also a relaxing dining experience after a long day on the road.  Even the biggest appetite will be satisfied at our quaint in-house restaurant, boasting the best in Karoo Cuisine. Our restaurant bar, situated on the ground floor, is also ideal for those not quite ready for shuteye. Overnight accommodation guests are more than welcome to come and relax in the laidback atmosphere or simply join us for a quick nightcap.


Let wel: Pryse is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.

Betaal voorwaades:

Contact us.



Aanwysings:

Church Rd



GPS:

Coordinates: 30.720366, 25.097451




Ander fasiliteite:
Restaurant -

Colesberg Lodge Lodge
Kontak: Jan – Ulrich Steynberg
Sel: 051 753 0734 | Tel: 051 753 0734
Epos: info@colesberglodge.co.za | Fax: (051) 753 0667
Webtuiste: | Adres: 32 Church St, Colesberg




As jy vir verblyf soek en nie vind wat jy soek nie, of jy het 'n voorstel

hoe ons jou ervaring kan verbeter kontak ons gerus.

Dit kan wees dat jou Colesberg akkommodasie instansie nie gelys is nie,

kontak ons gerus indien jy wil gelys te word.


Let wel: Dit is harde werk om al die data op hierdie webwerf akkuraat te hou en dus is dit jou verantwoordelikheid om te bevestig dat die inligting korrek is.
Gebruik al die inligting op hierdie webwerf op eie risiko. As jy inligting het wat opgedateer moet word, kontak ons ​​asseblief onmiddellik.
Foto’s  © 2014 deur toerisme fotograaf BerendPhotography.com / webblad & ontwerp deur: eapproach.co.za.