• colesberg-69
  • colesberg-67
  • colesberg-77
Akkommodasie
Tuisblad | Akkommodasie | Restaurante | Besighede | Galery | Kontak ons
Akkommodasie

Soek Colesberg
Akkommodasie

 

Akkommodasie tiepe.

Prys per persoon deel.
-
-


Lees in Afrikaans

Jou Colesberg akkommodasie opsie.

Crane Cottage Kothuise
Colesberg

Prys begin by
R300 ppd
R 450 Alleen
R kamer/eenheid
Gallery
Akkommodasie beskrywing:

Crane Cottage is 'n rustige woning met 5 groot gemaklike en-suite slaapkamers, elk met sy eie private ingang op 'n stoep. Elke kamer het 'n TV met DSTV. Ons het tee en koffie fasiliteite in elke kamer. Ons bied jou 'n skoon kamer en skoon linne daagliks. Daar is ook 'n familie kamer met koningin bed Divan, slaapbank en kot.

Vir groter gesinne het ons 2 selfsorg eenhede. Een eenheid wat 7 mense kan akkommodeer met 2 slaapkamers en 2 badkamers, asook 'n tweede selfsorg eenheid ook met 2 slaapkamers en 2 badkamers en kan 6 mense akkommodeer. Daar is ’n gemeenskaplike eetkamer waar ontbyt bedien word. Kontinentale ontbyt word bedien vir R30pp ekstra of 'n volledige Engelse ontbyt vir R55pp ekstra.  Veilige toesluit parkering. Ons is loopafstand van drie restaurante en 'n pragtige geskenk en koffiewinkel.

Stel ons op die proef en ons is seker dat jy nie teleurgesteld sal wees nie.
 



Akkommodasie kostes:
From R300pppn for a standard room and R350pppn for a luxury room for 2 people sharing a room.
For a single person R450pppn for a standard room and R550pppn for a luxury room
For children sharing a room with their parents R150pppn
This prices is excluding breakfast.

Let wel: Pryse is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.

Betaal voorwaades:

Contact us



Aanwysings:

Coming from Bloemfontein side off from the N1, drive up in Church street until you get to the NG Church. Turn to your right hand side. Our reception is the second house from the church ( green double storey House) the guest house is just on the opposite side of the road



GPS:



Ander fasiliteite:


Crane Cottage Kothuise
Kontak: Arista de Waal
Sel: 0727418296 | Tel:
Epos: cranecottage@vodamail.co.za | Fax: 086 628 5772
Webtuiste: | Adres: Dwars st 3




As jy vir verblyf soek en nie vind wat jy soek nie, of jy het 'n voorstel

hoe ons jou ervaring kan verbeter kontak ons gerus.

Dit kan wees dat jou Colesberg akkommodasie instansie nie gelys is nie,

kontak ons gerus indien jy wil gelys te word.


Let wel: Dit is harde werk om al die data op hierdie webwerf akkuraat te hou en dus is dit jou verantwoordelikheid om te bevestig dat die inligting korrek is.
Gebruik al die inligting op hierdie webwerf op eie risiko. As jy inligting het wat opgedateer moet word, kontak ons ​​asseblief onmiddellik.
Foto’s  © 2014 deur toerisme fotograaf BerendPhotography.com / webblad & ontwerp deur: eapproach.co.za.