• colesberg-69
  • colesberg-67
  • colesberg-77
Akkommodasie
Tuisblad | Akkommodasie | Restaurante | Besighede | Galery | Kontak ons
Akkommodasie

Soek Colesberg
Akkommodasie

 

Akkommodasie tiepe.

Prys per persoon deel.
-
-


Lees in Afrikaans

Jou Colesberg akkommodasie opsie.

La Provence Gastehuis
Colesberg

Prys begin by
R225 ppd
R 0 Alleen
R 550 kamer/eenheid
Gallery
Akkommodasie beskrywing:

La Provence is die ideale rusplek tussen Gauteng, Kaapstad, Durban en Port Elizabeth. Hierdie pragtige Kaaps-Hollandse Styl huis bied mooi versierde kamers aan.

Jou gasvrou verwelkom jou en verseker dat elke gas plattelandse gasvryheid op sy beste sal ontvang. Ons gesellige, rustige slaapkamers met spierwit linne en handdoeke sal jou spesiaal laat voel, want elke gas is die belangrikste persoon in die huis.

Alle kamers is en-suite, elke kamer het DSTV, lugversorging, warm elektriese komberse, tee en koffie fasiliteite. Ons is binne loopafstand van die restaurante vir uitstekende aand etes en ons bedien 'n heerlike Karoo ontbyt vir R65pp wat op aankoms gereël moet word. In die winter kan jy reël om jou ontbyt by die warm kaggel te geniet.
 



Akkommodasie kostes:

What makes La Provence special and the ideal place to come and rest? This beautiful house is in a very quiet suburb and because each guest is very special and precious to me I make sure that there is silence in and around the house throughout the night. Your hostess extends a warm welcome and ensures that each guest receives country hospitality at its best.

Accommodation

Bed & Breakfast
Our quiet bedrooms are decorated with crisp white linen and soft white towels. All rooms are en-suite, each room has DStv, air conditioning, warm electric blankets as well as tea and coffee facilities.

Self Catering Cottage
Our self-catering cottages include TV, a kitchenette, tea and coffee making facilities as well as air conditioning. La Petit Cottage is a self contained cottage with two bedrooms and two bathrooms and an open-plan lounge / kitchen. The kitchen is fully equipped. There is a beautiful garden and a braai / barbeques.

Breakfast

We serve a hearty Karoo breakfast which can be arranged on arrival. We also pack a picnic pack for the people who want to leave early during the December and January holiday. We are situated within walking distance to three restaurants for an excellent meal.


Let wel: Pryse is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.

Betaal voorwaades:

* Please note there are no single rates during holidays.
Rates are subject to change without notice.



Aanwysings:

1 Loch Street, Colesberg, 9795,



GPS:

Latitude: -30º43"37.24' (-30.727010)
Longitude: 25º5"45.86' (25.096073)




Ander fasiliteite:
Braai Barbecue -

La Provence Gastehuis
Kontak: Reservations
Sel: 051-7530486 | Tel: +27 (0)51 753-0486
Epos: | Fax: 051-7530486
Webtuiste: | Adres: 1 Loch Street, Colesberg, 9795,




As jy vir verblyf soek en nie vind wat jy soek nie, of jy het 'n voorstel

hoe ons jou ervaring kan verbeter kontak ons gerus.

Dit kan wees dat jou Colesberg akkommodasie instansie nie gelys is nie,

kontak ons gerus indien jy wil gelys te word.


Let wel: Dit is harde werk om al die data op hierdie webwerf akkuraat te hou en dus is dit jou verantwoordelikheid om te bevestig dat die inligting korrek is.
Gebruik al die inligting op hierdie webwerf op eie risiko. As jy inligting het wat opgedateer moet word, kontak ons ​​asseblief onmiddellik.
Foto’s  © 2014 deur toerisme fotograaf BerendPhotography.com / webblad & ontwerp deur: eapproach.co.za.