• colesberg-69
  • colesberg-67
  • colesberg-77
Akkommodasie
Tuisblad | Akkommodasie | Restaurante | Besighede | Galery | Kontak ons
Akkommodasie

Soek Colesberg
Akkommodasie

 

Akkommodasie tiepe.

Prys per persoon deel.
-
-


Lees in Afrikaans

Jou Colesberg akkommodasie opsie.

Oppi hoek Gastehuis
Colesberg

Prys begin by
R400 ppd
R 550 Alleen
R kamer/eenheid
Gallery
Akkommodasie beskrywing:

Ons is geleë in 'n rustige omgewing van Colesberg, weg van die hoof paaie af.

Ons het 3 groot slaapkamers, almal met en-suite badkamers. Ons het ook 'n familie woonstel wat 5 mense huisves met 2 slaapkamers, ’n ten volle toegeruste kombuis, 'n volledige badkamer met stort en bad.

Alle kamers het 'n ketel met beskuit, tee en koffie, TV (DSTV), handdoeke, paneel verwarmers, elektriese komberse, yskas/vrieskas en die familie woonstel het 'n mikrogolfoond.

Ons het 'n oprit met veilige motor parkeerplek aan die voorkant van die meeste van die kamers.

As jy nie self kos wil maak nie, is daar vir jou restaurante en wegneemetes in die dorp wat loop afstand van die gastekamers is.

Ons bied ook ekstra komberse en waaiers.

Oppi hoek gaste kamers is geleë in ’n stil gedeelte van die dorp Colesberg en is weg van die geraas van die hoofstraat.

Alle kamers het veilige parkering en vir die wie nie lus is om kos te maak nie is daar ’n variasie van restaurante in die nabye omgewing.

Kamer beskrywings
Kamer 1

Familie kamer met een dubbelbed en twee enkelbeddens. Badkamer het ’n stort en ons het lugversorger, yskas, mikrogolf, breekware,  koffie en tee fasiliteite en DSTV. 

Kamer 2
Net een dubbelbed met ’n stort in die badkamer en ons het lugversorger, yskas, mikrogolf, breekware, koffie en tee fasiliteite en DSTV. 

Kamer 3
Familie kamer met een dubbelbed en twee enkelbeddens met ’n bad en stort. Ons het lugversorger, yskas, mikrogolf, breekware, koffie en tee fasiliteite, eer gery en DSTV. 

Kamer 4
Die kamer het twee enkelbeddens met ’n bad en stort, lugversorger,  yskas, mikrogolf, breekware eet gery en DSTV.

Kamer 5-6
Elke kamer het een dubbelbed, bad en stort, lugversorger, yskas mikrogolf, breekware tee en koffie fasiliteite, eet gery en DSTV.

 



Akkommodasie kostes:

R400 per persoon deel
R550 enkel
Kinders onder 12 jaar R250


Let wel: Pryse is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing.

Betaal voorwaades:


Aanwysings:


GPS:



Ander fasiliteite:


Oppi hoek Gastehuis
Kontak: Magda van Vuuren
Sel: 0732719746 | Tel:
Epos: oppihoekgastehuis@gmail.com | Fax:
Webtuiste: | Adres: Stockenstroom Street Colesberg, 9795




As jy vir verblyf soek en nie vind wat jy soek nie, of jy het 'n voorstel

hoe ons jou ervaring kan verbeter kontak ons gerus.

Dit kan wees dat jou Colesberg akkommodasie instansie nie gelys is nie,

kontak ons gerus indien jy wil gelys te word.


Let wel: Dit is harde werk om al die data op hierdie webwerf akkuraat te hou en dus is dit jou verantwoordelikheid om te bevestig dat die inligting korrek is.
Gebruik al die inligting op hierdie webwerf op eie risiko. As jy inligting het wat opgedateer moet word, kontak ons ​​asseblief onmiddellik.
Foto’s  © 2014 deur toerisme fotograaf BerendPhotography.com / webblad & ontwerp deur: eapproach.co.za.